Kiets in Parys

* Read Our FAQ Here

UPC:
375471675
45% OFF
  • Kiets in Parys
  • Kiets in Parys
Now: R170.00
Was: R309.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Dianne Hofmeyr is een van Suid-Afrika se voorste kinderboekskrywers wat met verskeie pryse vereer is, insluitend die Sanlam Goue toekenning vir jeugliteratuur, wat sy al meer as een keer ontvang het. Haar boeke is in 18 tale vertaal. Sy het in die Wes-Kaap in Suid-Afrika grootgeword waar sy kuns gestudeer het. Sy woon huidiglik saam met haar familie in Londen, Engeland. Piet Grobler is 'n bekende, veel bekroonde Suid-Afrikaanse illustreerder en skrywer van meer as tagtig boeke vir kinders. Hy stig die International Centre for the Picture Book in Society wat hy opgerig het terwyl hy kursusleier was vir Illustrasie aan die Universiteit van Worcester.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books Promotions/Top Rated/Father's Day Gift Catalog/The Bookworm

Additional Information

Brand:
Lapa
View AllClose