Klein Grillie Spinnekop - My Plaasvakansie-aktiwiteitsboek

* Read Our FAQ Here

UPC:
350409939
62% OFF
Now: R28.00
Was: R73.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description


Klein Grillie Spinnekop kan al sy eie web spin, net waar hy wil. Hy reis deur die wêreld en besoek elke dag ’n ander plaas. Daar is soveel om te ontdek en te verken! Saam met sy maatjies beleef hy spannende avonture. Hy speel wegkruipertjie saam met die kuikens, ondersoek dierespore in die modder en vleg Paula die perd se maanhare. Het jy lus om saam te speel? Gryp jou potlode en kom kleur in, los raaisels op en raak kreatief saam met Klein Grillie Spinnekop!

Dimensions : 21 x 27.5 x 0.9 cm
Format : Paperback
Age Group : 4
Page Numbers : 24

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books Books/Children Books/Children/Children - Activity Books/Non Fiction/Games and Craft Books New Arrivals Best Sellers Promotions/Top Rated/MOTHER'S DAY GIFT CATALOG/Book-Loving Mom