Klien Boek - 6 Boekpak

* Read Our FAQ Here

54% OFF
Now: R254.00
Was: R555.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Klein boekies, maar hope pret!
Fanie Viljoen se klein boekies is propvol fantastiese feite en interessante inligting oor speelgoed, modes, poetse en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak - en dis nou in bokspakke beskikbaar!


BOKSPAK 1:



  • Die klein boek van fantastiese feite,

  • Die klein boek van gruwelike geheime,

  • Die klein boek van hipercool hondetoertjies,

  • Die klein boek van skitterende speelgoed,

  • Die klein boek van katastrofiese kattekwaad,

  • Die klein boek van mal modes

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books