Leer My Lees - Tippie Gaan Ysskaats

* Read Our FAQ Here

UPC:
9780799384123
59% OFF
Now: R37.00
Was: R91.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description




Leer Speel-Speel Lees Saam Met Tippie!

 

Hierdie Vrolik Geïllustreerde Leesreeks Stel Die Beginnerleser Aan Eenvoudige Klanke Bekend En Is Reeds Baie Gewild…Elke Boek In Die Reeks Bevat_..'N Kort, Eenvoudige En Prettige Storie Wat Gemik Is Op Die Ontwikkeling Van Leesvaardighede Vir Beginners;…Helder, Kindervriendelike Illustrasies;..

 

'N Woordeskatlys, 'N Lys Met Die Enkelvoud, Meervoud En Verkleinwoord, Begripsvrae En 'N Bladsy Met “Voltooi Die Sinne” Gebaseer Op Die Leesstuk. Dit Stel Die Ouer, Terapeut En Onderwyser In Staat Om Begrip En Woordeskat Speel-Speel By Die Kind Vas Te Lê.


Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books Books/Children Books/Children/Children - First Readers New Arrivals Best Sellers