Nellie en Sion

* Read Our FAQ Here

UPC:
597042065
61% OFF
  • Nellie en Sion
  • Nellie en Sion
Now: R130.00
Was: R337.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description

Claire Browne Storrar het reeds baie jare as kopieskrywer in van Suid Afrika se topreklame-agentskappe spandeer. Sy het 'n BA in Engels en Sielkunde en 'n nagraadse dilploma in Kopieskryf, waar sy bo-aan haar klas gegradueer het. Sy het al 'n verskeidenheid industriepryse verower, van Goue Loeries tot Arende en sy was derde tussen die meesbekroonde kopieskrywers van 2014. Sy glo dat kreatiwiteit harte oopmaak, die waarheid ontbloot en mense verbind. Sy word nog altyd deur woorde geinspireer en het reeds in haar kleintyd verspotte toneelstukke geskryf, gevolg deur 'n kortverhaal oor haar kat waaraan geen mens nog blootgestel is nie ... nog nie. Claudette is 'n vrou en ma van twee seuns en bly in die Midlands van KwaZulu-Natal. Christo Kruger is 'n gerespekteerde ontwerper wat al reeds meer as 12 jaar in die reklamebedryf is. Hy het 'n BA Honneurs in Grafiese Ontwerp van die Noordwes-Universiteit en het reeds verskeie plaaslike en internasionale toekennings ontvang, insluitend 'n Loerie Grand Prix, vyf Goue Loeries, 'n Graphite D&AD Pencil en 'n Cannes Lion. Hy het nog altyd 'n leergierige geaardheid - van dierebeendere en -kopbene op sy oupa se plaas versamel tot sy huidige obsessie met tipografie. Hy glo dat insiggewende geleenthede geskep kan word deur meer vrae te vra en 'n groter belangstelling in die wereld en die mense om jou te toon. Sy belangstelling in kinderboekillustrasie het begin toe hy vir sy twee energieke seuns begin stories lees het. Christo is getroud en bly saam met sy gesin in Johannesburg, Gauteng.

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books

Additional Information

Brand:
Lapa
View AllClose