Alfred, Hendrik se ouer broer werk in Johannesburg en is die broodwinner in hulle familie. Getrou stuur Alfred elke maand geld huistoe. Hendrik wil eendag nes sy broer vir sy familie kan sorg, hy is...
Braam se lie ingperd Fleur moet verkoop word om skuld te delg. Vir Braam is dit 'n seer saak en hy wens hy kan iets doen om die verkopery te stop. Toe sien hy en Karla 'n kennisgewing wat sy lewe kan...
Jennie en haar ouers trek in 'n nuwe huis in met 'n staanhorlosie. Toe Jennie die eerste aand in die sitkamer slaap om na die horlosie te luister verskyn Krissie en vra haar 'n baie groot guns...iets...
Pumla, haar Omgewingsklub en Meneer Jonas gaan uiteindelik in die natuur kamp. Almal is baie opgewonde, maar watter avonture en gevare wag daar vir hulle? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat 'n...