Van Begin Tot Einde + Skakerings Van Blou + Onblusbare

* Read Our FAQ Here

UPC:
9780799388411
63% OFF
Now: R87.00
Was: R235.00

Secure payment options

Buy Now, Pay Later

Description




VAN BEGIN TOT EINDE_
Madri verag die plaas se nuwe eienaar en veral sy gesofistikeerde seun. Maar die volgende keer toe sy hom sien, is hy in ’n gesagsposisie oor haar aangestel. En sy raak onseker oor veragting ...



SKAKERINGS VAN BLOU_
Laura ontmoet op dieselfde dag twee mans wat ewe aantreklik is en al twee wedywer om haar guns. Later blyk dit hulle verlede was lankal verstrengel. Gaan sy dieselfde fout as haar ouma maak?



ONBLUSBARE LIEFDE_
Lelievlei se dorpsraad het Magda Blom aangestel om ’n fotojoernaal van die dorp saam te stel. Sy is baie opgewonde daaroor, veral omdat fotografie haar passie is. Dis ’n droomopdrag, maar sommer die eerste dag loop dinge verkeerd_ Sy gaan neem foto’s van ’n brand en raak in ’n onderonsie betrokke met Tinus Keet, ’n brandweerman. Boonop kom sy gou agter Sebastian Wessels, die redakteur en fotograaf van die weeklikse koerant, is ongelukkig omdat die tender nie aan hom toegeken is nie. Sebastian is nie die enigste vlieg in die salf nie. Op Lelievlei kry sy vir die eerste keer in haar lewe met openlike vyandiggesindheid te doen, en sy weet nie presies wie almal haar so haat nie. Is Tinus nie dalk ’n draadsitter wat tegelykertyd met haar én die vyand heul nie?

Our Delivery Process

View AllClose
Product Category: Books Books/Fiction Books/Fiction/Fiction - Romance Promotions/Top Rated/MOTHER'S DAY GIFT CATALOG/Book-Loving Mom Under R250